|
|
|
|
LITERATUUR Net na die kommunistiese revolusie in Rusland in 1917 het die leier, Wladimir Lenin, gesê: “As slegs
1 000 mense geweet het waarmee ons
besig was, sou ons nie
kon slaag nie.” Net
soos die kommunistiese revolusie word die aanslag teen
Afrikanergrond ook in die
geheim beplan en die ware
oogmerke daarmee word deur misleiding en wanvoorstelling verborge gehou. Dit sal egter
net slaag as hulle die boere van Suid-Afrika in onkunde gevange
·
Die Groot Suid-Afrikaanse Grondskandaal deur Philip du Toit. Hierdie boek van 270
bladsye bevat volledige inligting oor die ware oogmerke van die
ANC se sogenaamde grondhervormingsbeleid
en verskaf besonderhede
waaruit dit duidelik
word dat verreweg
die meeste swart bemagtigingsprojekte
mislukkings was. Prys R160 ·
‘n Geskiedenisoorsig
van Grondbesetting en Eiendomsreg
in Suid-Afrika deur Prof R D Coetzee. In hierdie klein
boekie van 40 bladsye
word onweerlegbare historiese
getuienis gebring
dat Afrikaners hulle grond op regmatige volkeregtelike-aanvaarbare wyse
verkry het en niemand anders se grond gevat het
nie. Prys
R25
·
Die Positiewe Alternatief. ‘n Antwoord
op die Afrikaner se voortbestaansuitdaging
van die 21ste eeu
deur Frikkie Strauss In hierdie boek
word die breëre agtergrond
waarteen die grondaanslag
plaasvind geskets
en die plek wat die grondstryd inneem in ons volk se stryd
om die herwinning
van ons vryheid sal
in die boek duidelik
word. Prys R70 (Bogenoemde drie
boeke Bank: Absa Tak en kode: Piketberg,
334-211 Rekeningnommer:
910 397 1109
· Webtuistes Die volgende webtuistes
bevat verdere inligting oor die grondkwessie en ook besonderhede van ander literatuur:
PIKETBERG |