|
|
|
|
DIEPTE-FOKUS
Dit word van tyd tot tyd nodig dat daar op spesifieke sake in meer diepte gefokus word en onderwerpe van die aard word hier behandel. Dit is hoofsaaklik aangeleenthede wat met die BVI se kerndoelstellings in verband staan. Outeurs is nie beperk tot ondersteuners van die BVI nie, maar die inhoud van die artikels moet die BVI se kerndoelstellings ondersteun. Die volgende artikels het reeds verskyn:
¨
DIE VRYHEIDSTRYD
VAN DIE AFRIKANER ‘n Kort oorsig van die Afrikaner se twee-eeue-oue stryd teen vreemde heerskappy. ‘n Beoordeling van die laaste kwart van die 19de eeu, wat in Suider-Afrika deur die persoon van Paul Kruger oorheers is. ¨ PAUL KRUGER: VERPERSOONLIKING VAN DIE VRYHEIDSTREWE VAN DIE AFRIKANER ‘n Lesing oor die betekenis van Kruger se lewe vir hedendaagse Afrikaners. ¨ VERMENGING VAN JHWH- BAÄL-AANBIDDING Kommentaar op ‘n intergeloofsdiens wat op Piketberg gehou is. ¨ DIE STRATEGIE VIR DIE HERWINNING VAN AFRIKANERVRYHEID Die BVI se benadering tot die Afrikaner se vryheidstryd.
PIKETBERG |