|
|
|
|
VRYHEIDSAKSIES Die BVI
fokus uitsluitlik op die herlewing van die vryheidsideaal in die harte
van Afrikaners. Dit word oorwegend deur persoonlike kontak gedoen. Van tyd tot tyd word spesiale aksies egter
onderneem om die belangrikheid van die herwinning van ons vryheid as
‘n volk onder die openbare aandag te bring. Dit geskied hoofsaaklik
in die vorm van saamtrekke wat met ons tradisionele feesdae saamval.
In hierdie afdeling word besonderhede verskaf oor die saamtrekke wat
beplan word en oor onlangse saamtrekke wat plaasgevind het. Aksies deur
ander Afrikanerorganisasies wat die vryheidsideaal in dieselfde gees
en styl as die van die BVI nastreef, kan ook hier bekendgestel word.
¨
VAN RIEBEECKHERDENKING,
SWELLENDAM, 8 APRIL 2006 ¨ BOEREGROND IN DIE SPERVUUR, CALVINIA, SATERDAG 4 JUNIE 2005
¨
KRUGERDAGHERDENKING, MOSSELBAAI, 9 OKTOBER 2004
¨
AFRIKANER VRYHEIDSAAMTREK, MALMESBURY,
29 MEI 2004
Sien inligting wat reeds op webtuiste is.
PIKETBERG |